Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 18:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hy sal vanaf lig die duisternis ingedryf word en uit die wêreld uitgejaag word.

19. Hy sal geen naam of herinnering onder die volk hê nie of enige oorlewende in sy blyplek nie.

20. Hulle wat ná hom kom sal verbaas wees oor sy dag, soos hulle wat vóór hul gekom het beangs was.

21. Sekerlik, so is die blyplek van die perverse en dit is die plek van hom wat God nie ken nie.”

Lees volledige hoofstuk Iyov 18