Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 18:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Laat mag sy dorpe verteer, laat sy eersgeborene in geweld sterf.

14. Sy selfvertroue sal uit sy tent weggeruk word en hy sal haastig deur die koning se laksman gebring word.

15. Ander sal in sy tent bly, want daar is niemand in nie; swael sal oor sy blyplek gestrooi word.

16. Sy wortels sal onder opgedroog word en bo sal sy opbrengs afgesny word.

Lees volledige hoofstuk Iyov 18