Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 18:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. ’n Vangstrik is vir hom gestel in die grond en ’n valstrik op sy pad.

11. Angswekkendheid sal hom bang maak aan alle kante en hom op sy voete jaag.

12. Laat honger sy droefheid wees, laat verwoesting gereed wees vir sy nageslag.

Lees volledige hoofstuk Iyov 18