Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 14:15-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. As U my sou roep, sal ek U antwoord; U sal dink aan die werk van U hande,

16. want nou tel U nie my treë nie en U hou nie wag oor my sondes nie.

17. My rebellie is verseël in ’n sak en my sondes verwyder.

18. Waarlik, ’n groot berg val en ’n rots beweeg uit sy plek;

19. die waters verslyt die klippe en was die grond van die aarde weg; so vernietig U die hoop van die mens.

Lees volledige hoofstuk Iyov 14