Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 12:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Hy neem die insig weg van die leiers van die mense op aarde en laat hulle dwaal in ’n wildernis waar geen pad is nie.

25. Hulle soek in die duisternis sonder lig en hulle tas rond in die duisternis sonder begrip en Hy laat hulle slinger soos ’n dronk man.

Lees volledige hoofstuk Iyov 12