Ou Testament

Nuwe Testament

Iyov 12:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Iyov het geantwoord en gesê:

2. “Waarlik, julle is die mense en wysheid sal saam met julle uitsterf,

3. maar ek het ook insig, net soos julle; ek is nie minderwaardig teenoor julle nie, maar aan wie is sulke dinge soos dié nie bekend nie?

Lees volledige hoofstuk Iyov 12