Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 9:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al hulle boosheid is by Gilgal; inderdaad het Ek hulle daar begin haat; weens die boosheid van hulle dade sal Ek hulle uit My huis uitdryf. Ek sal hulle nie meer liefhê nie. Al hulle prinse is rebelle.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 9

Kyk Hoshea 9:15 in konteks