Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 7:15-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Alhoewel Ek hulle arms geoefen en versterk het, het hulle boosheid teen My beraam.

16. Hulle draai, maar nie na bo nie; hulle is soos ’n bedrieglike boog; hulle prinse sal deur die swaard val weens die astrantheid van hulle tong. Dit sal hulle bespotting wees in die land van Mitzrayim.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 7