Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 6:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. “Kom en laat ons terugkeer tot יהוה, want Hy het ons verskeur, maar Hy sal ons genees, Hy het ons gewond, maar Hy sal verbind.

2. Hy sal ons ná twee dae lewend maak; Hy sal ons op die derde dag laat opstaan sodat ons voor Hom kan lewe.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 6