Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 4:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Jy sal struikel bedags en die profeet sal ook saam met jou struikel in die nag en Ek sal jou moeder vernietig.

6. My volk word vernietig weens gebrek aan kennis. Omdat jy kennis verwerp het, sal Ek jou ook as My priester verwerp. Aangesien jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.

7. Hoe meer hulle vermenigvuldig het, hoe meer het hulle teen My gesondig. Ek sal hulle lof en eer in skande verander.

8. Priesters floreer op die sonde van My volk en rig hulle begeerte na hulle onregverdigheid.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 4