hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14

Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het יהוה vir my gesê: “Gaan weer, wees lief vir ’n vrou waarvoor haar man lief is, maar nogtans ’n egbreekster is, net soos יהוה die seuns van Yisra’el liefhet, alhoewel hulle na ander gode toe draai en lief is vir rosynekoeke.”

2. Ek het haar vir myself gekoop vir vyftien sikkels silwer en ’n anderhalf homer gars.

3. Toe het ek vir haar gesê: “Jy moet by my bly vir baie dae. Jy mag nie hoereer nie en ook nie ’n man hê nie; so sal ek ook teenoor jou wees,”

4. want die seuns van Yisra’el sal vir ’n lang tyd bly sonder koning of prins, sonder offers of pilare en sonder efod of huishoudelike afgode.Yeg 37:24-; Yeg 45:16,17; Dan 10:5-21 soek en hulle sal in die laaste dae bewend na יהוה en Sy goedheid toe kom.

5. Daarna sal die seuns van Yisra’el terugkom en יהוה, hulle God en Dawid, hulle Koning,