Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 2:20-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. (2:22) en Ek sal jou aan My verloof in vertrouenswaardigheid; dan sal jy יהוה ken.

21. (2:23) Dit sal wees in daardie dag dat Ek sal antwoord,” verklaar יהוה. “Ek sal die hemele antwoord en hulle sal die aarde antwoord.

22. (2:24) Die aarde sal antwoord op die koring, die nuwe wyn en die olie en hulle sal Yizre’el antwoord.Rom 9:25; 1 Kef 2:10

23. (2:25) Ek sal haar vir Myself in die land saai. Ek sal ook liefdevolle omgee gee aan haar wat nie liefdevolle omgee ontvang het nie en aan die wat nie My volk is nie, sê: ‘Jy is My volk’ en hulle sal sê: ‘My God!’”

Lees volledige hoofstuk Hoshea 2