Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 2:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(2:20) Op daardie dag sal Ek ook vir hulle ’n verbond met die wilde diere van die veld, met die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde maak en Ek sal die boog, swaard en oorlog ophef uit die land en hulle in veiligheid laat neerlê.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 2

Kyk Hoshea 2:18 in konteks