Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 2:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

(2:14) Ek sal haar wingerde en haar vyebome vernietig, waarvan sy gesê het: ‘Hierdie is my loon wat my minnaars my gegee het’ en Ek sal dit tot ’n woud maak en die wilde diere van die veld sal dit opeet.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 2

Kyk Hoshea 2:12 in konteks