Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 13:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die pyn van kindergeboorte kom oor hom; hy is nie ’n wyse seun nie, want dit is nie die tyd dat hy moet uitstel om as eersteling gebore te word nie.1 Kor 15:55; Open 1:18 Vertroosting is verborge vir My oë.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 13

Kyk Hoshea 13:13 in konteks