Hoshea 10:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ook die hoë plekke van die afgod van Aven, Yisra’el se sonde, sal vernietig word; dorings en distels sal op hulle altare groei; dan sal hulle vir die berge sê: “Bedek ons!” en vir die heuwels: “Val op ons!”