Hoshea 10:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die inwoners van Shomron sal vrees oor die kalf van Beit-Aven; inderdaad sal sy mense oor hom treur en sy afgodspriesters oor hom in die rondte swaai, oor sy eer, lof en aanbidding omdat dit hom verlaat het.