Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 10:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Efrayim is ’n geleerde jong koei wat lief is om te dors, maar Ek sal oor haar mooi nek gaan met ’n juk; Ek sal Efrayim inspan, Y’hudah sal ploeg, Ya’akov sal vir homself eg.

12. Saai met die oog op onpartydige opregtheid, maai volgens sagte omgee; breek julle braakland op, want dit is tyd om יהוה te soek totdat Hy kom om onpartydige opregtheid oor julle te laat reën.

13. Julle het boosheid ingeploeg, julle het onregverdige oordeel gemaai. Julle het die vrug van leuens geëet. Omdat jy op jou metode vertrou het, op jou menigte soldate,

Lees volledige hoofstuk Hoshea 10