Ou Testament

Nuwe Testament

Hoshea 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yisra’el is ’n weelderige wynstok; hy produseer vrugte vir homself. Hoe meer vrug hy gedra het, hoe meer altare het hy gebou; hoe ryker sy lande, hoe beter het hy die pilare gemaak.

Lees volledige hoofstuk Hoshea 10

Kyk Hoshea 10:1 in konteks