Ou Testament

Nuwe Testament

Havakkuk 2:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Wee hom wat vir ’n stuk hout sê: ‘Word wakker!’ Vir ’n stom klip: ‘Staan op!’ Is dit jou leermeester? Let op, dit is oorgetrek met goud en silwer en daar is géén asem van watter aard daarin nie!

20. יהוה is egter in Sy afgesonderde tempel. Laat die hele aarde stil wees voor Hom.”

Lees volledige hoofstuk Havakkuk 2