Ou Testament

Nuwe Testament

Havakkuk 1:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle perde is vinniger as luiperds en yweriger as wolwe in die aand. Hulle ruiters kom op ’n galop, hulle kom van ver; hulle vlieg soos ’n arend wat afduik om te verslind.

Lees volledige hoofstuk Havakkuk 1

Kyk Havakkuk 1:8 in konteks