Ou Testament

Nuwe Testament

Havakkuk 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is U dan nie van ewig af nie, o יהוה, my God, my Afgesonderde Een? Ons sal nie sterf nie. U, יהוה, het hulle aangestel om te oordeel en U, o Rots, het hulle daar gestel om te korrigeer.

Lees volledige hoofstuk Havakkuk 1

Kyk Havakkuk 1:12 in konteks