Ou Testament

Nuwe Testament

Hagai 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle het baie gesaai, maar min geoes; julle eet, maar nie tot versadiging toe nie; julle drink, maar nie om dronk te word nie; julle trek klere aan, maar niemand is warm nie en hy wat verdien, verdien lone om in ’n beursie met gate te sit.”

Lees volledige hoofstuk Hagai 1

Kyk Hagai 1:6 in konteks