Ou Testament

Nuwe Testament

Hagai 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Z’rubavel, die seun van Sh’alti’el en Y’hoshua, die seun van Y’hotzadak, die hoofpriester en die hele volk wat oorgebly het, die stem van יהוה, hulle God en die woorde van Haggai, die profeet, gehoorsaam, soos יהוה, hulle God, hom gestuur het. Die volk het יהוה respekvol gevrees.

Lees volledige hoofstuk Hagai 1

Kyk Hagai 1:12 in konteks