Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 9:25-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. en hy sê: “Vervloek is Kena’an! ’n Dienskneg van die diensknegte moet hy wees vir sy broers.”

26. Hy het ook gesê: “Geseënd is יהוה, die God van Shem, maar Kena’an moet sy dienskneg wees.

27. Mag God Yefet vergroot en mag hy woon in die tente van Shem, maar Kena’an moet sy dienskneg wees.”

28. Noag het ná die vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe.

29. Al die dae van Noag was nege honderd en vyftig jaar en hy is dood.

Lees volledige hoofstuk Genesis 9