Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 9:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Noag het van sy wyn wakker geword en te wete gekom wat sy jonger seun aan hom gedoen het

25. en hy sê: “Vervloek is Kena’an! ’n Dienskneg van die diensknegte moet hy wees vir sy broers.”

26. Hy het ook gesê: “Geseënd is יהוה, die God van Shem, maar Kena’an moet sy dienskneg wees.

Lees volledige hoofstuk Genesis 9