Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 8:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en יהוה het die aangename geur geruik en יהוה het in Sy wil en verstand gesê: “Ek sal die aarde nie weer vervloek ter wille van die mens nie, want elke vorming van ’n gedagte in sy gedagtes en wil, van sy jeug af, is boos en Ek sal ook nie weer al die lewende wesens tref soos Ek gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 8

Kyk Genesis 8:21 in konteks