Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. en יהוה was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het en daar was pyn in Sy binneste.

7. יהוה sê: “Ek sal die mens wat Ek geskep het van die aarde af vernietig, die mens sowel as die diere, die reptiele en die voëls van die hemel; Ek is spyt dat Ek hulle gemaak het.”

8. Noag het egter guns gevind in die oë van יהוה.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6