Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 50:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My vader het my laat sweer en gesê: ‘Let op, ek gaan sterf; in my graf wat ek vir my in die land Kena’an uitgekap het, daar moet jy my begrawe.’ Laat my nou asseblief opgaan en my vader begrawe en terugkom.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 50

Kyk Genesis 50:5 in konteks