Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 49:19-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Gad sal uitgaan om te plunder en hy sal sy vyande se hakskene agtervolg.

20. Brood van Asher sal ryk wees en hy sal koninklike lekkernye voortbring.

21. Naftali is soos ’n wildsbok wat vrygelaat is, hy laat mooi woorde hoor.

22. Yosef is ’n gedissiplineerde seun, ’n geleerde seun, ’n vrugbare tak by ’n fontein; sy takke het oor die muur geklim.

23. Die boogskutters het met hom baklei en baie in getal was jaloers op hom,

Lees volledige hoofstuk Genesis 49