Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 49:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ya’akov het sy seuns geroep en gesê: “Staan rondom dat ek julle kan vertel wat oor julle sal kom in die laaste dae.

2. Kom bymekaar en hoor, seuns van Ya’akov en luister na Yisra’el, julle vader!

Lees volledige hoofstuk Genesis 49