Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 48:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat my betref, toe ek van Paddan-Aram af gekom het, het Ragel langs my gesterf in die land Kena’an, op reis, toe daar nog ’n kort ent pad oor was om by Efrat te kom en ek het haar daar begrawe langs die pad na Efrat, dit is Beit-Legem.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 48

Kyk Genesis 48:7 in konteks