Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en dit sal wees dat by die insameling, julle ’n vyfde deel aan Farao moet afgee en die ander vier dele sal julle eiendom wees as saad vir die land, as voedsel vir julleself en vir die wat in julle huise is en as kos vir julle kinders.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:24 in konteks