Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net die grond van die priesters het hy nie gekoop nie, want die priesters het ’n deel wat deur Farao voorgeskryf was, ontvang en hulle het hulle voorgeskrewe deel geëet wat Farao vir hulle gegee het; daarom het hulle hul grond nie verkoop nie.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:22 in konteks