Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 44:32-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. want u dienskneg het borg gestaan by my vader vir die jongman deurdat hy gesê het: ‘As ek hom nie na u toe terugbring nie, sal ek vir ewig die skuld teenoor my vader dra.’

33. Laat u dienskneg daarom nou asseblief in die plek van die jongman my meester se slaaf bly en laat die seun saam met sy broers opgaan,

34. want hoe kan ek na my vader opgaan as die jongman nie by my is nie sodat ek net nie die bose sien wat oor my vader sal kom nie?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 44