Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne was bang omdat hulle in die huis van Yosef gebring is en het gesê: “Dit is as gevolg van die geld wat die eerste keer in ons sakke teruggekom het dat ons ingebring is om ons te oorrompel, ons te oorval en ons as slawe te vat, saam met ons donkies.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:18 in konteks