Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’akov, hulle vader, sê vir hulle: “Julle het my kinderloos gemaak. Yosef is nie, Shim’on is nie en Binyamin wil julle wegvat! Al hierdie dinge is teen my!”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:36 in konteks