Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 42:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê vir mekaar: “Ons is waarlik skuldig vanweë ons broer omdat ons die benoudheid van sy wil, emosie, verstand en lewe gesien het toe hy ons gesmeek het en ons wou nie luister nie; daarom het sy benoudheid oor ons gekom.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 42

Kyk Genesis 42:21 in konteks