Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. `Adah het geboorte gegee aan Yaval. Hy was die vader van die wat in tente gebly het en vee gehad het.

21. Die naam van sy broer was Yuval. Hy was die vader van almal wat op snaarinstrumente en blaasinstrumente speel.

22. Tzilah het ook geboorte gegee, naamlik aan Tuval-Kayin, wat allerhande koper- en ysterinstrumente gemaak het en die suster van Tuval-Kayin was Na’amah.

Lees volledige hoofstuk Genesis 4