Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kayin het ’n verbondsverhouding met sy vrou gehad en sy het swanger geword en geboorte gegee aan Hanokh. Hy het ook ’n stad gebou en die stad genoem na die naam van sy seun, Hanokh.

Lees volledige hoofstuk Genesis 4

Kyk Genesis 4:17 in konteks