Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 38:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê: “Wat is die pand wat ek jou moet gee?” Sy antwoord: “Jou seëlring met die bandjie en jou staf wat in jou hand is.” Hy gee dit toe vir haar en gaan by haar in en sy is deur hom bevrug.

Lees volledige hoofstuk Genesis 38

Kyk Genesis 38:18 in konteks