Genesis 38:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Sy het haar weduweesklere uitgetrek en haar heeltemal bedek met ’n sluier en sy het gaan sit by die ingang van `Einayim wat op die pad na Timnah lê, want sy het gesien dat Shelah groot geword het, maar dat sy nie aan hom as vrou gegee is nie.