Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy nog ’n droom gehad en dit aan sy broers vertel en gesê: “Let op, ek het nog ’n droom gehad; die son en die maan en elf sterre het hulle voor my neergebuig.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:9 in konteks