Genesis 37:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het gaan sit om brood te eet en hulle het hulle oë opgelig en let op, hulle het ’n karavaan Arabiere gesien wat uit Gil’ad kom; hulle kamele gelaai met aromatiese gom, balsem en mirre op pad om dit af te vat na Mitzrayim.