Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 37:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Re’uven het ook vir hulle gesê: “Moenie bloed vergiet nie; gooi hom in hierdie put wat in die wildernis is, maar moenie die hand aan hom slaan nie” sodat hy hom uit hulle hand kon red om hom na sy vader terug te bring.

Lees volledige hoofstuk Genesis 37

Kyk Genesis 37:22 in konteks