Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 32:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Die son het vir hom opgegaan net toe hy oor P’ni-El gaan en hy was mank aan sy heup;

32. daarom eet die kinders van Yisra’el tot vandag toe nie die heupsening, wat aan die heupbeen is nie omdat Hy Ya’akov op die heupbeen, aan die heupsening, geslaan het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 32