Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 31:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As die God van my vader, die God van Avraham en die Vrees van Yitz’gak, nie by my was nie sou u my sekerlik nou met leë hande weggestuur het. God het my swaarkry en die moeitevolle werk van my hande gesien en u verlede nag bestraf.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 31

Kyk Genesis 31:42 in konteks