Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het so gebeur dat toe Ya’akov Ragel, die dogter van Lavan, sy moeder se broer, sien en die vee van Lavan, sy moeder se broer, gaan Ya’akov nader en rol die klip weg van die opening van die put af en laat die vee van Lavan, sy moeder se broer, drink.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:10 in konteks