Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Rivkah sê vir Yitz’gak: “Ek is moeg vir my lewe vanweë die dogters van Het. As Ya’akov ’n vrou neem uit die dogters van Het, soos húlle is, uit die dogters van die land, watter lewe is dit vir my?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:46 in konteks