Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 27:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yitz’gak antwoord en sê vir `Esav: “Let op, ek het hom heerser oor jou gemaak en aan hom al sy broers as diensknegte gegee en ek het hom met graan en druiwesap onderhou. Wat kan ek nou vir jóu doen, my seun?”

Lees volledige hoofstuk Genesis 27

Kyk Genesis 27:37 in konteks